Yster

R165,00

Hout Neut Warm Speserye Sjokolade Leer Koffie Soet Aromaties Vars Speserye Sitrus

20 in stock

`n Diep Italiaans gewortelde parfuum gemaak van bestandele van die hoogste kwaliteit. `n Sagte, rokerige vermenging kom van die elegante sederhout en vetiver essensiële olies. Hierdie vermenging word geskud deur die Oosterse sensualiteit van vanielje en Iris wat dit `n onverwagte sterk karakter gee.

Hout Neut Warm Speserye Sjokolade Leer Koffie Soet Aromaties Vars Speserye Sitrus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Yster”

Your email address will not be published. Required fields are marked *