Voelvry
R165,00
Vanielje Hout Vrugtig Amber Soet Rokerig Vars Speserye Balsamie Aromaties Kruie
20 in stock
Hout en sitrus, hierdie parfuum se topnote is gevul met die verkwikkende en energieke varsheid van suurlemoen en mandaryn gekontrasteer met die kruidagtige varsheid van koljander. Die hartnoot bring `n aromatiese sensualiteit met Labdanum, viooltjie en roosmaryn.
Vanielje Hout Vrugtig Amber Soet Rokerig Vars Speserye Balsamie Aromaties Kruie

Reviews
There are no reviews yet.