TrouVrou
R165,00
Wit Blomme Blomme Vrugtig Soet Vars Akwaties sirus Poeier Ozonies Tuberose
20 in stock
Trouvrou is `n parfuum vir vroue wat modieus gevorm is soos `n pasgemaakte bouquet van die wêreld se mooiste blomme. Dit is `n sagte, blomme en romantiese geur wat nie oorweldigend is nie, en geskik is vir beide dag en aand.
Wit Blomme Blomme Vrugtig Soet Vars Akwaties sirus Poeier Ozonies Tuberose

Reviews
There are no reviews yet.