Sprokie
R165,00
Wit blomme Warm Speserye Soet Vanielke Kakao Amber Tuberose Hout Amandel Poeier
20 in stock
Sprokie is `n sensuele, uitlokkende geur. Die soet aanloklike kwaliteit van Jasmyn gee die parfuum `n helder varsheid wat kontrasteer met die ryk bedwelmende reuk van geurige kakao en amber tonka. Koffie en amandel maak Sprokie lewendig.
Wit blomme Warm Speserye Soet Vanielke Kakao Amber Tuberose Hout Amandel Poeier

Reviews
There are no reviews yet.