Plaasapie

R165,00

Aromaties Vars Speserye Groen Hout Vars Vrugtig Laventel Kruie Sitrus

20 in stock

Plaasjapie se topnote is `n vermenging van groen geur met gedagtes van sitrus. Die parfuum is so deksels vars en skoon, dit is `n plesier vir jou sintuie. Laventel speel `n groot rol om hierdie reuk gemaklik en rustig te maak.

Aromaties Vars Speserye Groen Hout Vars Vrugtig Laventel Kruie Sitrus

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaasapie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *