Doring
R165,00
Sitrus Vanielje Vrugtig Vars Rose Hout Poeier Groen Muskus Vars Speserye
20 in stock
Doring is `n verleidelike parfuum vir die man wat nie bang is vir sensualiteit nie. Die topnote het `n sitrus varsheid en verlei die sintuie met `n gesofistikeerde vermenging van vanielje, blomme en hout.
Sitrus Vanielje Vrugtig Vars Rose Hout Poeier Groen Muskus Vars Speserye

Reviews
There are no reviews yet.